Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

[Download] "Geesgedrewe Heersers" by Gerhardt Smook # Book PDF Kindle ePub Free

Geesgedrewe Heersers

📘 Read Now     📥 Download


eBook details

  • Title: Geesgedrewe Heersers
  • Author : Gerhardt Smook
  • Release Date : January 19, 2010
  • Genre: Fiction & Literature,Books,
  • Pages : * pages
  • Size : 806 KB

Description

Hy wat gesien het hoe die satan, die draak, uit die hemel gewerp is; Hy wat getuig het hoe Hy die duiwel soos ‘n weerligstraal op die aarde sien neerslaan het; Hy wat gesien het hoe die slang die mens verlei het en so heerskappy verkry het oor die aarde; dit is Hy wat die duiwel aan die kruis in die openbaar uitgeklee het. Hy kom weer, die Ruiter op die witperd, en Hy kom vir Sy bruid. Maar sien, onshet die einde van die liefdesverhaal gelees; Hy wag vir Sy bruid om haar gereed te maak en wanneer sy in haar bruidsgewaad, sonder vlek of rimpel, geklee is (Ef. 5: 27), rein en volmaak in haar skoonheid, dan sal sy roep kom Here Jesus. En Hy sal antwoord, “Ja, Ek kom gou” (Op. 21: 20). Sy sal Hom in die lug tegemoet gaan en Hy sal haar na die huis van Sy Vader wegvoer, na die bruilofsmaal wat Sy Vader vir hulle voorberei het. Wanneer hulle die heildronk op hulle hereniging drink, om nooit weer geskei te wees nie, sal sy terugdink aan Sy woorde lank gelede, daardie veelbewoë nag by die laaste paasmaal toe Hy verklaar het dat Hy nie weer van die sap van die druif sal drink tot op hierdie dag nie.


Voor hierdie heuglike dag, wanneer die antichris ge-openbaar word, sal die oorlog egter fel word, “hy wie se koms is volgens die werking van die Satan met allerhande kragtige dade en tekens en wonders van die leuen en met allerhande verleiding van ongeregtigheid in die wat verlore gaan” (II Thes. 2: 9-10). “En die wat goddeloos handel teen die verbond, sal hy met vleiery afvallig maak, maar die volk wat hulle God ken, sal vashou en optree. En die verstandiges onder die volk sal baie tot insig bring; maar hulle sal struikel deur swaard en vlam, deur gevangenskap en berowing, dae lank. En terwyl hulle struikel, sal hulle met ’n klein hulp ondersteun word; dan sal baie uit listigheid by hulle aansluit. En van die verstandiges sal sommige struikel, om onder hulle loutering en reiniging en suiwering aan te bring tot die tyd van die einde” (Dan. 11: 32-35).


Maar ons, ek en jy, wat gelei word deur die Gees van God, ons weet wat die einde sal wees. Na die bruilofsmaal sal ons in ‘n segetog terugkeer wanneer die Nuwe Jerusalem in sy volle heerlikheid op die aarde neerdaal (Op. 20: 10). Dan sal ons saam met Hom op die aarde heers.


Ebook Download "Geesgedrewe Heersers" PDF ePub Kindle


Post a Comment for "[Download] "Geesgedrewe Heersers" by Gerhardt Smook # Book PDF Kindle ePub Free"